Dis n derde wêreld-oorlog
n Oorlog binne my
In my hart, my siel
En selfs hier in my kop
Nou veg ek
Vir vrede
Vrede met wie ek is.
Vrede met dit wat ek.
Koor: Ek vir my vryheid
Vir ontsnapping uit die koue
Die kloue van society
Want eks nie n marionet
Besig met hul poppespel
Begin hul skaaf en skuur
Aan die oorspronklike vorm
Vorm van my menswees.
Onder bevel van die samelewing
So moet ek leef
Hul vereistes en verwagtinge
My vrye wil ontneem
Nou veg ek
Vir vrede
Vrede met wie ek is
Vrede met dit wat ek
Koor Herhaal
Simoné Smalberger's debut album will be available on 17 June 2017 in stores. This album includes some of Simoné own tracks.
Do not hesitate to book Simoné for a gig, function, wedding or special event.
To see where and when Simoné is performing, check out her Calendar.Feel free to contact Simoné for more information.